Afr
Tuisblad / Home
Gedigte / Poems Kuns / Art Toerisme
/ Tourism Web Ontwerp / Website
Design
Email / E-pos
Africa4U Tuisblad / Home page
|
|
| Nα skool het ek kuns gaan studeer aan die
Technikon OVS (nou VS) en gespesialiseer in Beeldhou. Ek het my Hoλr
Diploma in Beeldende Kunste in 1990 behaal.
In 1991 het ek begin werk by die McGregor Museum, in Kimberley (www.museumsnc.co.za), en ek was daar vir amper 14 jaar. In Julie 2004 het ek begin by die William Humphreys Kunsmuseum, waar ek die kuratoriale assistent is. - Diι plek is baie meer in my kraal! Gedurende 2002 was ek gekies as 1 van 10 kunstenaars uit die Noordkaap wat opgeneem is in 'n span wat gewerk het aan die nuwe Wetgewersgeboue in Kimberley. Ek is na hierdie projek toe gesekondeer deur die museum. Ek het dit baie geniet, aangesien ek weer vir 'n slag my hande in klei kon druk, en ook weer gesweis (!) het en met veselglas en gips kon werk. Sien die foto's van hierdie projek hieronder. |
After
school, I went to Bloemfontein and studied Fine Arts at the Technikon Free
State. I got my Higher Diploma Fine Arts in 1990, with Sculpture as my
major subject.
In 1991 I started working at the McGregor Museum. Here I stayed for almost 14 years. In July 2004 I began working at theWilliam Humphreys Art Gallery, as curatorial assistant. This is much more in my direction of interest! During 2002 I was chosen as one of ten artists from the Northern Cape to work on an art project for the new Legislature Buildings in Kimberley. This I enjoyed thoroughly, as I could work in clay, plaster of Paris and fibreglass for a change, as well as doing some welding again! See photos below of these buildings. |
| Verder, in die bietjie vrye tyd wat ek
het, ontwerp en maak ek stapklippe ("stepping stones") vir
tuine. Tans het ek 4 verskillende ontwerpe, nl. twee verskillende paddas,
'n geitjie en 'n skilpad. Ek wil dit later op bestelling maak word,
en ek beoog om veral te lewer aan kwekerye. Ek speel ook nou met my nuwe borduurmasjien, en kan daarmee enige ontwerp soos 'n logo of prent borduur. |
In the free time I
have left, I work on new ideas for stepping stones for gardens. At the
moment I have 4 different designes, namely 2 frogs, a gecko and a
tortoise. These I want to make on order later on, and I aim to have my
main outlet at
nurseries. I also have a embroidery machine now, with which I can do custom-made embroidered logos and pictures. |
Afr
Tuisblad / Home
Gedigte / Poems Kuns / Art Toerisme
/ Tourism Web Ontwerp / Website
Design
Email / E-pos
Africa4U Tuisblad / Home page
Opgedateer op /
Updated on
31 July 2005
© Africa4U 2003