• Afr
Tuisblad / Home
• Gedigte / Poems • Kuns / Art • Toerisme
/ Tourism • Web Ontwerp / Website
Design •
• Email / E-pos •
Africa4U Tuisblad / Home page
•
|
|
|
Adverteer jou
B&B of gasteplaas (of enige ander bedryf) |
||
|
Africa4U is gestasioneer in Kimberley, Noordkaap Provinsie, Suid-Afrika. Ons doelstelling is om professionele webtuiste-ontwerp en ander promosiemateriaal aan te bied teen bekostigbare pryse aan 'n ieder en 'n elk. Of jy 'n grootwildjagter is, 'n eienaar van 'n gasteplaas, gastehuis of enige ander besigheid wat die nut en voordeel van 'n webtuiste vir jou besighedi besef, of reeds 'n webtuiste het maar geen besoekers daarop kry nie, dan is jy nou op die regte plek! Verder bevorder ons die idee van "plaaslik is lekker" - hoekom na Johannesburg gaan vir die ontwerp van jou webtuiste teen onbekostigbare hoë pryse as jy dieselfde (of selfs beter?...) diens plaaslik kan kry teen 'n baie meer beskaafde koste. |
Africa4U is based in Kimberley, Northern Cape, South Africa. We aim to bring professional web sites and other promotional material within affordable reach of each and every person. Whether you are a professional hunter, tour guide, have a guest house, business or just need a proper web site as an individual, you have come to the right place. Furthermore
we encourage the "local is lekker" concept - why go to |
| Ons
bedryf 'n toerisme webwerf, Africa4U,
waarop ons poog om Suid-Afrikaanse Toerisme te ondersteun en ook aan
buitelandse besoekers die geleentheid te bied om op die web na foto's van
SA bestemmings ensovoorts te kyk en hul hierheen uit te nooi. Ons wys die
besoekers wat om te kom sien, doen en waar om te bly tydens hul SA
besoek.
WEBTUISTE
ONTWERP Vir die ontwerp van 'n volle webwerf: Tans is ons ontwerpkoste per bladsy R570, wat alle skandeerwerk en optimisering van foto's ens insluit, asook enige vorms, animasies, programmering om die werf soekenjin-vriendelik te maak. Ons waarborg jou dat jy NIE net maar nog een webwerfeienaar tussen miljoene ander op die internet gaan wees waarvan niemand weet nie! E-pos ons vir 'n sakpas kwotasie spesiaal vir jou behoeftes. Gaan kyk na die volgende webwerwe wat ons ontwerp het en besluit self! Kontak gerus die betrokke kliënte en vra hulle wat hulle van ons diens dink! |
We have a
tourism website, Africa4U, where
we endeavour to promote South African Tourism and where foreign visitors
can look at pictures of SA destinations. We want to invite them to our
beautiful country. With this we hope to show them what to see, what to do
and where to stay in SA.
WEB
SITE DESIGN Design for full website: Currently our design cost per page is R570, and this include all scanning and optimizing of graphics, forms, animations, programming for search engine friendliness etc. We guanrantee you that you will NOT be just one of the millions other website owners on the internet that nobody knows about! E-mail us for a custom-made affordable quotation specifically for your needs. Please have a look at the following websites designed by us, and decide for yourelf. You are welcome to contaact these clients of us for reference! |
|
|
|
||
|
INTERNET
ADVERTENISIES DAAR IS 2
OPSIES: TREK GRATIS VOORDEEL: As u opsie 2 wil uitoefen, en u kry nog 6 ander persone ook vir opsie 2, kry u u jaar se advertensie verniet. |
INTERNET
ADVERTS WE OFFER 2
OPTIONS: OPTION 2: R570 per year: This is a full page advert, almost like a colour brochure, with photogrtaphs, info, contact details and much more. See Ko-Ka Tsara Bush Camp as an example. TO YOU ADVANTAGE FOR FREE: If you choose option 2 and can get 6 other people for the same option, then you can get your year's advert for free! |
|
Web-HUISVESTING:
Ons bied -
|
WEB HOSTING: We offer -
|
| Skakel
met ons Indien jy bereid is om van jou webtuiste 'n skakel op te sit na ons s'n toe, is jy welkom - dan plaas ons een terug na jou tuiste. Hoe meer skakels mens heen en weer van en na jou webtuiste het, hoe belangriker ag die soekenjins joutuiste en hoe beter word jy gelys. Dit is tot almal se voordeel om wedersydse skakels te hê. |
Link
with us If you are prepared to put up a link to our website from yours, we can link back to you. The more links a website have to and from it, the higher search engines will rate your importance and the bette your listing will be. So it is very important to have as many links as possible. |
| Inligtingsbydraes
welkom Indien jy enige bydraes het oor agtergrond-inligting van dorpe ens. (nie advertensies), is jy welkom om dit aan ons te stuur sodat ons ons Africa4U webtuiste kan uitbou. Dan sal ons besluit waar dit gebruik kan word. Hoe meer inligting ons het oor die land hoe beter. Enige spesiale aankondigings soos skoue ens. kan ons ook opsit om sodoende die ander mense daaroor in te lig. |
Info input welcome If you can assist us with information on towns etc. (no advertising), we will appreciate it. With this we can build on our website info. The more info we can put on regarding our country the better. We can even put up coming events so that other people will know about it. |
• Afr
Tuisblad / Home
• Gedigte / Poems • Kuns / Art • Toerisme
/ Tourism • Web Ontwerp / Website
Design •
• Email / E-pos •
Africa4U Tuisblad / Home page
•
Opgedateer op /
Updated on
31 July 2005
© Africa4U 2003