• Afr
Tuisblad / Home
• Gedigte / Poems • Kuns / Art • Toerisme
/ Tourism • Web Ontwerp / Website
Design •
• Email / E-pos •
Africa4U Tuisblad / Home page
•
|
Die gedigte is my eie wat ek geskryf het hoofsaaklik tydens my studentedae (toe ek myself en my Skepper gevind het) en ook later gedurende emosionele tye in my lewe. Ek het agtergekom dat ek my gevoelens wonderlik kon uitdruk in woorde. As ek beangs, opgewonde, peinsend of hartseer voel, kom die woorde dikwels vanself. Ek kan egter nie net besluit om te gaan sit en skryf nie. Ek moet geïnsprieerd voel - seker maar die kunstenaarstemperament waarvan almal praat... | The poems in this section were written by myself during my student days (when I discovered myself and my Creator) and also in recent years through emotional times of my life. I realised that I can wonderfully express my feelings by means of words. When I feel anxious. excited, philosophical or sad the words sometimes just come freely. However, I cannot decide to go and sit and write a poem - I have to feel inspired - maybe it is the artist'ns temperament they talk about.. | |
Ek het my gedigte gegroepeer in verskeie kategorieë, waar ek dink dit
pas die beste in. Sommiges is op die end sommer so deurmekaar. Ek wil hê julle moet hierdie gedigte geniet, dalk geïnspireer word daardeur, miskien bemoedig of verryk word. Ek moet sê dat ván hulle dalk drasties klink(veral dié oor geloof), maar toe ek hulle geskryf het het ek drasties gevoel. Neem dit in, waardeer dit, gooi weg dit waarvan jy nie hou of waarmee jy nie saamstem nie en behou die goeie.. En asseblief - moenie my gedigte steel nie? Ek glo almal wat dit gaan lees het darem eerlikheid en integriteit. My droom is om
hierdie gedigte op te neem in 'nn klein formaat bundeltjie
met die naam |
I have grouped my poems in different categories where I felt they fit
best. Some is however just thrown together at the end. I want you to enjoy my poems - be inspired, enriched by it. Some of them (especially those on belief) may sound drastic, but that was how I felt when they were written - drastic. Take it in, appreciate it, discard those you don'nt like or don'nt agree with, but at the end - embrace the good ones.. And please - do not steal my poems? I assume everyone who is going to read them will have honesty and integrity. My dream is to
someday have these poems in a small
format book called |
Ek het onlangs 'nn toekenning gekry (Medalje en Silwertrofeë asook lidmaatskap) van die Internasionale Vereniging van Digters in Amerika. Altesaam 3 van my Engelse gedigte is gekies vir publikasie in van hulle digbundels. Sien berig regs. | Recently I was awarded a medal and a silver trophy as well as membership from the International society of Poets in America. Three of my poems were selevected for publication in different anthologies of this society. See paperclipping left. |
God
is Heerser van Hemel en Aarde •
God is Lord of Heaven and Earth
|
Emosies, gevoelens
en sommer net filosofies wees • Emotions, feelings and all about feeling
philosophical |
|
Die Natuur •
Nature Tyd •
Time |
||
Liefde en
vriendskap • Love and friendship |
||
Die naastes aan my
• People nearest to my heart |
||
• Afr
Tuisblad / Home
• Gedigte / Poems • Kuns / Art • Toerisme
/ Tourism • Web Ontwerp / Website
Design •
• Email / E-pos •
Africa4U Tuisblad / Home page
•
Opgedateer op /
Updated on
07 September 2009
© Africa4U 2003